* Let wel dat veranderinge deur die loop van die jaar aan die huidige kalender gebring kan word en dat dit nodig is om ons webtuiste dop te hou vir die nuutste kalender.

Ons Bybelskool vind elke tweede week plaas.
Bring jou Bybel, jou notaboek en pen en kom skakel 3 en 17 September om 18:00 by ons in vir ons twee-weeklikse Bybelskool.
Bywoning is gratis.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor
Wanneer: 3 en 17 September 2026, 18:00
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Ons nooi alle jongmense uit om by ons aanbiddingsaand aan te sluit, waar ons saam die Naam van ons Here en Verlosser, Jesus Christus, sal verheerlik.
Bring 'n vriend of kom alleen en ervaar 'n aand van pret, vriendskap en aanbidding.
Waar: AGS Heilige Waters │ 113 Warren Road, Lyttelton Manor.
Wanneer: Vrydag, 4 September 2026, 18:30 - Worsbroodjies sal vanaf 17:30 verkoop word.
Wie kan kom? Hoërskoolleerlinge en jong volwassenes.
Hoeveel kos dit? Dis gratis! Maar registreer asseblief sodat ons weet dat jy kom.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons Nagmaal diens.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor.
Wanneer: 6 September 2026, 09:00.
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons geestelike verrykings-groep elke Woensdagoggend, 09:00.
By hierdie geleenthede delf ons dieper in die Bybel in en ontdek saam wat God vir ons deur Sy Woord wil sê. Kom drink saam met ons koffie vanaf 08:30.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons weeklikse gebedsaande elke Dinsdagaand, 18:00 tot 19:00.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos.
Whatsapp ook gerus jou gebedsversoeke vir ons.

Ons Bybelskool vind elke tweede week plaas.
Bring jou Bybel, jou notaboek en pen en kom skakel 1, 15 en 29 Oktober om 18:00 by ons in vir ons twee-weeklikse Bybelskool.
Bywoning is gratis.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor
Wanneer: 1, 15 en 29 Oktober 2026, 18:00
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons Nagmaal diens.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor.
Wanneer: 4 Oktober 2026, 09:00.
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons weeklikse gebedsaande elke Dinsdagaand, 18:00 tot 19:00.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos.
Whatsapp ook gerus jou gebedsversoeke vir ons.

Kom skakel by ons in vir ons geestelike verrykings-groep elke Woensdagoggend, 09:00.
By hierdie geleenthede delf ons dieper in die Bybel in en ontdek saam wat God vir ons deur Sy Woord wil sê. Kom drink saam met ons koffie vanaf 08:30.
Vir meer inligting stuur ons gerus 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons Nagmaal diens.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor.
Wanneer: 1 November 2026, 09:00.

Bring jou Bybel, jou notaboek en pen en kom skakel 12 en 26 November om 18:00 by ons in vir ons twee-weeklikse Bybelskool.
Bywoning is gratis.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor
Wanneer: 12 en 26 November 2026, 18:00
Vir meer inligting stuur gerus vir ons 'n epos of 'n whatsapp.

Kom skakel by ons in vir ons Nagmaal diens.
Waar: 113 Warren Road, Lyttelton Manor.
Wanneer: 6 Desember 2026, 09:00.